Die Ollie-fees op Oudtshoorn

Desember 2000

Foto's deur Marthie en Jannie Bredenkamp


BO: Die feesgangers uiteindelik saam op een stellasie nadat dit omtrent 'n operasie was om hulle bymekaar te kry. En dan is almal nie eens op die foto nie!


LINKS BO: Marthie en Jannie Bredenkamp, die verskaffers van die bygaande feesfoto's. Jannie is 'n afstammeling van die Ollie-stamvader se een dogter wat met 'n Bredenkamp getrou het. Sy vrou, Marthie, is baie bedrywig met haar eie navorsing oor die Bredenkamp-familie in Suid-Afrika.
REGS BO: Feesgangers op Prins Albert op die dag van die kringroete wat ook 'n besoek aan Meiringspoort ingesluit het.





FOTO-MONTAGE BO: Net enkele van die talle tonele van gesellige verkeer op die fees.


Om terug te keer na die inhoudsblad klik hier

Die Ollies van Suidelike Afrika, webwerf van die familie Olwage, Olwagen, Oldewage, Olderwagen, Ollewage, Ollewagen in Suid-Afrika. E-pos webmeester: dugeot@iafrica.com