Die Ollies van
Suidelike AfrikaJy is by die webwerf van die familie Olwage, Olwagen, Oldewage, Ollewagen, Ollewage, Olderwagen in Suidelike Afrika—nasate van Detlef Christian Ol(de)wage van Duitsland en Anna Margaretha Henn
BO: Wapen wat deur die Duitse Oldewages as embleem aanvaar word. Dit dateer uit 1405.
Klik op die skakel van jou keuse: 1. Geslagsregister
2. Familiegeskiedenis
3. Ou verslag van Desember 2000 se Ollie-fees op Oudtshoorn
4. Ou verslag van 1998 se Ollie-fees op Stellenbosch
E-pos: dugeot by iafrica punt com -------------- Laaste hersiening: 30 Mei 2009