Olewagenskloof
(soos die naam op 'n kaart gespel word)
Detlef Christiaan Ol(de)wage se weduwee, Anna Margaretha, is eers baie jare ná haar man dood en vermoedelik te Villiersdorp begrawe. Hierdie foto en die ander op hierdie bladsy is geneem deur Bennie Ollewagen, seun van Hennie Ollewagen van Hennopspark, medesamesteller van die Olllies se Gedenkboek. Dit was Hennie wat destyds met die omvangryke familiesoektog die Olewagenskloof "herontdek" het. |
|
Naskrif: Die bewegende "water" op die beeld hierbo is darem net 'n truuk en was nie rêrig daar toe die foto geneem is nie! |
|