Die Ollies van Suidelike Afrika


Oldewage Olwage Olwagen Ollewagen Olderwagen Ollewage
As jou rekenaar die fasiliteit daarvoor het, luister jy nou
na 'n Midi-uitvoering van die volkslied van Nedersakse,
die węreld in Duitsland waar ons Ollies vandaan kom.
As jy wil sien hoe dit vandag daar lyk, klik hier ...
  
   

 
  Beknopte geskiedenis en geslagsregister


Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee.

--
Exodus 20: 12
 

 

Inhoudsopgawe:

Inligting ontleen aan DIE OLLIES -- Gedenkboek van die Familie Ol***wage* in Suid-Afrika 1796 - 1996, met bygewerkte inligting in geslagsregister
© 2000-2005 G. Olwagen Posbus 4144 Old Oak 7537

Tree in verbinding met G. Olwagen by:
dugeot@iafrica-com
  

 

Klik op die hoofstuk of lys van jou keuse:

1. Familiegeskiedenis
2. Hoe om die register te verstaan
3. Lys 1 -- die stamvader en stammoeder
4. Lys 2 -- Stamouers se kinders
5. Lys 3 -- Seun Jan Daniel (Johannes Daniel) se kinders
6. Lys 4 -- Kleinseun Christiaan Daniel se nasate
7. Lys 5 -- Kleinseun Andries Johannes se nasate
8. Lys 6 -- Kleinseun Daniel Johannes se enkele dogter
9. Lys 7 -- Kleinseun Hendrik Johannes se nasate
10. Lys 8 -- Kleinseun Michiel Frederik se nasate
11. Lys 9 -- Seun Johannes Hendrik Cloete (Hendrik Johannes) se kinders
12. Lys 10 -- Kleinseun Deetlef Johannes Christiaan se nasate
13. Lys 11 -- Kleinseun Jacobus Nicolas Petrus se nasate
14. Lys 12 -- Kleinseun Johan Hendrik Wessel se nasate
15. Lys 13 -- Kleinseun Johannes Wilhelmus se nasate
16. Lys 14 -- Kleinseun Michiel Johannes se nasate
17. Lys 15 -- Kleinseun Abraham Dijtlief se nasate
18. Lys 16 -- Kleinseun Jan Frederik (Frederick Johannes) se nasate
19. Lys 17 -- Seun Detlef Christiaan se nasate
20. Lys 18 -- Seun Johannes Michiel se nasate
21. Lys 19 -- Seun Jan Frederik (Frederick Johannes) se nasate
22. Lys 20 -- Seun Pieter Johannes (Piet) se nasate

 

E-pos-adres as jy hierdie webwerf besoek het, en miskien 'n kort boodskap wil stuur:
dugeot@iafrica.com

Heelparty skakels na ander Suid-Afrikaanse familiebladsye kan gevind word by:
Die Knoop

As jy belang stel in die genealogie, besoek ook:
GISA -- omvattende diensorganisasie vir genealogie in Suid-Afrika
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Kielie-kielie, soek só jou familie!

  
Klik hier om terug te keer na die ingangsportaal van hierdie webwerf
-- daar is ook skakels na bladsye oor die vorige Ollie-feeste in Duitsland en op Stellenbosch.

Die Ollies -- Laaste hersiening: 18/07/05

G.O. / Kpstd