WELKOM BY
HENRI SE
KULINêRE GENOT BLAD!

Die BURGERS is nie mense wat glo aan
leef om te eet nie. Dit is min of meer 'n noodsaaklike. Daarom sal
jy nie hier aardskuddende resepte kry nie.
Dit is net logies dat iemand wat aldag en heeldag om 'n HARDEKOOLVUUR
sit, iewers langs die pad moet eet ook, maar dis nie te sê nie. Ek glo 'n
man wat kaas en brood kan sny, en 'n eier kan bak, sal oorleef. Dit help
natuurlik om iemand soos Virginia Makgoba in diens te hê, of om te weet
waar die naaste Kentucky is.
Die onderstaande skakels sal jou neem na resepte vir beproefde disse.
Let op dat hulle meestal gebaseer is op gesellige samesyn. Dit is uiters
belangrik om streng by die resep te hou, want klein wysigings kan
rampspoedige gevolge inhou. Jy is egter welkom om te eksperimenteer, maar
moenie my verantwoordelik hou vir die gevolge nie!
HENRI se GEBRAAIDE SKAAPTJOPS
HENRI se SKAAPNEKPOTJIE
DANABAAI se CALAMARI
GESTOKTE WILDEMAKOU
ENGELA SE SAMPIOEN VULLER
ENGELA se POTBROOD
VIRGINIA se PAP en SHEBA
HENRI se BRAAIBROODJIES
KLEIN KAROO ROOSTERKOEK