So lyk ons:

henri.jpg: Henri en Engela

* * *

Ek is HENRI, 'n professionele leeglêer, wat my tyd verwyl met die opteken van verspotte storietjies, rooiwyndrink, en sportkyk (veral Rugby en Krieket).
Ek is ook betrokke by kultuuraktiwiteite deur die Rapportryers.
As ek tyd het, speel ek Sieketrooster.
Geboortedatum: 6 Junie 1957.

* * *

My vrou ENGELA is 'n verpleegkundige, werksaam by 'n algemene praktisyn. Sy bied ook voorgeboorteklasse aan, en hou van Muskadel (maar nie gelyktydig nie!)
Geboortedatum: 26 November 1962 (moenie sê ek het gesê nie!)

* * *

[TUIS] [KINDERS] [BELANGSTELLINGS] [OMGEWING] [GUNSTELINGE] [HARDEKOOL] [SKAKELS] [ADRESBOEK] [ENGLISH]