ONS KINDERS:
JACQUES (gebore 13 Desember 1991) is
vanjaar (2000) sy derde jaar op skool en vaar baie goed, ook op sportgebied. Hy het sy skool verteenwoordig in naellope en landloop, en is aangewys as sy skool se beste o/9 rugbyspeler. Hy ook het 26 lopies aangeteken as openingskolwer in sy heel eerste krieketwedstryd.
So lyk hulle:
