Van al die
mooi en wonderlike plekke in Suid-Afrika en die res van Afrika wat ons
bevoorreg was om te besoek, is dit baie moeilik, en in 'n sin onregverdig
om sommige uit te sonder. Na 'n lang oorweging plaas ek met genoeë die
onderstaande kort(!)lys.
Kliek op die skakel, en gaan saam met ons op reis, en deel in sommige van
ons ervarings en wedervarings.
* * *
SUID-AFRIKA
Augrabies Waterval
Danabaai
Doreen
Karoo Nasionale Park
Mkuzi
Ndumu
Nossob
Satara
NAMIBIË
Ai-Ais
Khorixas
Okaukuejo
Sossusvlei
BOTSWANA
Okavango Delta
Savuti
ZIMBABWE
Kariba
Mana Pools
Victoria Waterval
MALAWI
Nkopola Lodge
KENIA
Maasai Mara
Samburu
* * *
[TUIS] [ONS]
[KINDERS] [
BELANGSTELLINGS] [OMGEWING]
[HARDEKOOL]
[SKAKELS]
[ADRESBOEK]
[ENGLISH]