hardekool.jpg: Hardekool

HARDEKOOL ( Combretum imberbe)


Die HARDEKOOL is 'n groot bladwisselende boom, met uiters harde hout, wat stadig brand, en dus sorg vir 'n heerlike vuur met goeie kole. 'n Vuur waarom lekker gekuier kan word, en 'n inspirasie is vir die vertel van stories.



Jy word genooi om 2-weekliks (maandeliks vanaf begin 2000, en minder gereëld daarna!) langs hierdie vuur te kom sit, en te luister na:

HENRI se HARDEKOOLVUUR STORIE


Die karakters wat jy hier sal raakloop, is met enkele uitsonderings na rêrige mense. Die stories is 'n mengsel van fiksie en werklike gebeure.

Kliek op die titel van die storie wat jy wil lees. Die nuutste een verskyn bo-aan die lys, maar onthou dat daar 'n mate van karakter- en situasie ontwikkeling plaasvind. So, as dit jou eerste besoek is, sal ek aanraai dat jy van onder na bo begin lees.

Laat my asb. weet wat jy daarvan dink!


"Die hart was nog heel, en die vreugde te veel
en die hemel net hierbo;
en by HARDEKOOLVURE, in die middernagure,
kon jy al's wat mooi is glo."

Uit: "Boshoek" van Koos du Plessis.



BEGRAFNISPASSIE! (NUUT!)

HY kuik vôr my!

PASSIESPEL op VANRHYNSDORP!

Die GEESVANGER!

KAMOEFLEERDRAG!

Die BUFFELVANGS!

HOOR jy die TROMME, FERNANDO?!

MALELANE se SANGOMA!

RUGBY in DURBAN!

Die TROFEEBOK!

KULTUURSKOK!

'n SKOOT in die DONKER!

Die SLAG van JENKINS se PAAL!

Die VREEMDE VROU!

WAAR's die BYL?!

DIRKIE en GOLIAT!

EKSAMENVREES!

RENOSTERHORING!

Met die HOED in die HAND.

Die GEJUIG op die PAWILJOEN!

Oom NOAGKO raak HIDROFOBIES!

Wat is in 'n NAAM?!

HOENDERBOUDE!

AANSTAP, SLAKKE!

KROKODILTEMMER!

NAAS BOTHA en die KROKODIL!

TIRIES se JOOLDANS!

MEV DOMINEE se HANDLEIDING

HOEDSPRUIT se WILDSFEES

RUGBY in SUIDWES

VAKANSIEWERK!

ROOK JY PYP?

Die HOENDER of die EIER?

Die LEKKERSTE WERK op AARDE!

SOLOMON DINK!

GOD se HUIS!

IS WAGTER DOOD?!

WIE'S die BAAS?!

ENERGIELOOS!

STUKKENDE TV!

KWAAI VROUENS!

REGVERDIGER BELASTING!

NUWEJAAR op DORINGBAAI

KERSSPEL op OMEGA

DOK SPEEL PERDE!

VISVANG in SUIDWES!

JONGELING SPEEL GHOLF

Die VLIEGVERSLAG

AMPER DOOD!

OLIFANTE!

KOEDOEJAG in SUIDWES!

RUGBYSPROKIE

HERMIAS en die VUUR!

DIE SUPER12 DROOM

DIE KANDIDAAT!

DIE ROOI CESSNA

DANKIE, VADER!

PAASNAWEEK op SATARA

RUGBY op LOFTUS

BRANDEWYN het nie BRIEKE nie!

WAASIE KWV?

TJAART se TROUE

SANNIE DINK DIS SULKE TYD

HERMIAS en die POFADDER


* * *

[TUIS] [ONS] [KINDERS] [BELANGSTELLINGS] [OMGEWING] [GUNSTELINGE] [SKAKELS] [ADRESBOEK] [ENGLISH]